


4Him.co.za
Ons is tans besig met die opgradering van hierdie webwerf. Splinternuwe artikels en 'n paar verrassing word vir u in gereedheid gebring. Die skakels wat tans op hierdie blad verskyn is in werking en u kan gerus 'n bietjie rondblaai.
Weereens dankie vir u besoek en geduld wat ryklik beloon sal word.
Geestelike artikels word deur 'n verskeidenheid skrywers geskryf en geplaas. Hierdie artikels word met die toestemming van die skrywers geplaas en van hulle kan ook op Hoop Internet Radio gehoor word.
Kliek op die Woordsaad skakel en geniet die geestelike pitkos.
Gebed is die sleutel na God se hart - Geloof sluit dit oop.
Stuur u gebedsversoek na [ My Versoek ] met u naam en van waar u is.
Luister terwyl u rondkuier op internet. Geestelike Afrikaans/Engelse programme word aangebied asook lekker "layback" treffer van toeka tot nou.
Besoek ook die Hoop Internet Radio se webwerf.